Surprise Me!

Carike Klokow - (Afrikaans) Ek lief jou meer!

2014-11-08 30 Dailymotion

Ek is so verskriklik lief vir jou
kannie glo ons is saam
is mal daaroor as jy jou arms om my vou
en hoe jy my soen onder die maan!

Het vergeet hoeveel liefde ek het om te gee
en te kan se ek het nie meer seer
saam stap ons elke tree
en kan ek met alle eerlikheid se, ek lief jou meer!

Carike Klokow

http://www.poemhunter.com/poem/afrikaans-ek-lief-jou-meer/

Buy Now on CodeCanyon