Surprise Me!

Carike Klokow - (Afrikaans) Ons liefde

2014-11-08 2 Dailymotion

Die roos is vir jou
ek sal dit nooit berou
Hy ruik so soet
soos die parfuum wat jy dra
Jy is my liefling
en niks sal ons keer nie
Ons klim op die roeiboot
en roei weg van die wereld
weg van ons bekommernisse
Want jy is myne
en ek is joune
en ons harte is nog jonk
Want ek is lief vir jou
en jy is lief vir my
en ons liefde sal veraltyd bly!

1998

Carike Klokow

http://www.poemhunter.com/poem/afrikaans-ons-liefde/

Buy Now on CodeCanyon